Athletics tables and software
Atletiek tabelle en sagteware
Since - Sedert 1985
Terug - Back
Registrasie van spanne en atlete met of sonder items
Samestelling van u itemlys
Baanlotings en kaarte in ASA formaat vir atlete ingeskryf
Hantering van uitslae tydens die byeenkoms (Plasing en lotingskaarte vir atlete vanaf semi-finaal na finaal)
Opsie om tabelpunte (APE) of plekpunte te gebruik vir uitslae
Tabelwaardes pas outomaties aan vir hoogte bo seevlak
Atlete kan tydens die byeenkoms bygevoeg word
Onbeperkte aantal rekordstelle kan gebruik word
Rekordstel opdatering na die byeenkoms
Groot verskeidenheid verslae vir gebruik tydens en na afloop van die byeenkoms
Span kies opsie na afloop van die byeenkoms (kan oorgedra word na die volgende byeenkoms deur excel uitvoer)
Atleet data kan ingevoer word vanaf EXCEL
Alle data wat vertoon word skep outomaties inligting as MS WORD dokumente
Druk van lotingskaarte volgens ASA (IAAF) standaarde
Elektroniese lotingskaarte vir ‘n papierlose stelsel
Rugsteun en terugplaas funksie
Meer as 3000 items ingesluit
999 Spanne met 999 atlete per span kan gehanteer word
Direkte plasings vanaf gekoppelde eletroniese tydstelsel.